top of page

PLANT VAN DEKGEWASSE

Anchor 4

Die volgende dienste is beskikbaar vir die volgende planters:

Die bankie-planter word saam met 'n trekker en drywer verskaf.

Werksry-planters kan alleen gehuur word.

​

BANKIE-PLANTER

Anchor 1

Die bankie-planter is spesiaal ontwerp om dekgewasse so na as moontlik aan die drupper te plant. Die drupper kan dan die dekgewasse natmaak. Dit is 'n no-till planter wat 2 rye gekgewasse plant met minimale grondversteuring.

WERKSRY-PLANTER

Anchor 2

Die werksry-planter is 'n no-till planter. Dit plant die volle oppervlak in die middel van die werksry. 

​

'n 8-ry planter is beskikbaar vir rye 2,4 m+

'n 10-ry planter is beskikbaar vir rye 3 m+

Anchor 3

WEIDING / LUSERN

Wanneer weiding / lusern geplant word en nie gesaai word nie, kan saaidigtheid met 20-40% verlaag word.

bottom of page