top of page
Search


Kunsmis pryse vir 2022
Waarheen gaan kunsmis pryse? Hier is my 5 sent antwoord: Inflasie is op rekordhoogtes en is die reele inflasiekoers huidiglik nader aan...
Stoney Steenkamp
Jun 23, 20222 min read


Blomme, Bye en Blaaspootjies
In 2001 het ek met intensiewe gewasproduksie te doen gekry, in dié geval tafeldruiwe in Kakamas. In die afgelope 20 jaar het ek al 'n...
Stoney Steenkamp
Jun 13, 20222 min read


Kunsmis pryse, kaf en medics
Hoe kan ek minder kunsmis gebruik, sonder dat produksie afneem en kan dekgewasse kunsmis gebruik verminder? Wat ek waargeneem het die...
Stoney Steenkamp
Apr 27, 20222 min read


Hoekom is kweek 'n probleem in wingerde?
Kweek wat groei in die wortelsone van wingerde en boorde, kompeteer met die wingerd, veral gedurende die somermaande, wanneer kweek die...
Stoney Steenkamp
Jul 20, 20212 min read


Hoe beheer jy kweek organies?
'n Boer vra my onlangs hoe 'n mens kweek organies kan beheer. 'n Baie goeie manier wat ek gesien het om kweek dood te maak, is deur dit...
Stoney Steenkamp
Jul 20, 20211 min read


Skaapmis in wingerde: Skoon of deur die komposhoop?
Om die vraag te beantwoord rondom dieremis in die wingerde, is dit maar soos alles, relatief. In die natuur kom daar nie skoon skaapmis...
Stoney Steenkamp
Jul 20, 20211 min read


Hoe om organiese materiaal te gebruik vir beter gewasproduksie
Wanneer koolstof tot grond toegevoeg word met die toediening van organiese materiaal, verhoog die vrugbaarheid van gronde.
Stoney Steenkamp
Feb 25, 20215 min read


Het dekgewasse bemesting nodig?
Het jy geweet dat kunsmis een van die hoofredes is hoekom erdwurms en mikrobes verdwyn?
Stoney Steenkamp
Feb 25, 20213 min read


Hoe om dekgewasse dood te maak?
Die beste manier om die dekgewasse te termineer en plat te kry vir ‘n bedekking op grond, is wanneer diere in hoë digtheid dit plattrap.
Stoney Steenkamp
Feb 25, 20213 min read


“To Till or Not to Till”
Ploeg van gronde, saam met monokulture, is die grootste oorsaak vir agteruitgang van ons gronde.
Stoney Steenkamp
Feb 25, 20212 min read


Wat om in 'n dekgewas mengsel te sit?
Daar is hoofsaaklik 4 groepe van dekgewasse, en elke groep het sy funksies in ‘n dekgewasmengsel.
Stoney Steenkamp
Feb 25, 20214 min read


Watter tyd is die beste om dekgewasse in die Wes-Kaap te plant?
Waar besproeiing beskikbaar is vir die dekgewas, kan winter dekgewasse vanaf begin April geplant word.
Stoney Steenkamp
Feb 24, 20212 min read


Wat is die beste dekgewas om te plant?
Ek kry gereeld dié vraag van boere af en die antwoord is eenvoudig:
Watter tekortkoming wil jy aanspreek?
Stoney Steenkamp
Feb 23, 20212 min read
bottom of page
