top of page
Search

Hoe beheer jy kweek organies?

'n Boer vra my onlangs hoe 'n mens kweek organies kan beheer.


'n Baie goeie manier wat ek gesien het om kweek dood te maak, is deur dit chemies dood te spuit, opgevolg met 'n disc/ploeg aksie en dan op te volg met dekgewasse.


As jy nie onkruiddoder wil/kan gebruik nie, ploeg die kweek 2 keer.


Dan plant jy 'n dekgewas wat redelik baie graan bevat waar jy geploeg het.

As die kweek nie goed beskadig is deur die ploeg nie, sukkel die dekgewasse.


Met dié manier het ons baie goeie kweek beheer gekry. Die dekgewas onderdruk nuwe kweek en veroorsaak dat daar nie plek is vir die kweek om te groei nie.


Groete en sterkte


Stoney


114 views
bottom of page