Peulgewasse

lupins-3697624_1280.jpg

Lupiene

crown-vetch-with-bee-2532499_1280.jpg

Wieke

iva-rajovic-Ya3wNYVnTKo-unsplash.jpg

Voererte

Serradella.jpg

Serradella

Fababone.jpg

Fababone

Medics.jpg

Medics

klawer 2.jpg

Klawer

knoppies op wortels.jpg
IMG_0007.JPG

Foto: Stikstofbindings op wortels

  • Peulgewasse sluit in wieke, medics, klawers, lupiene en fababone.

  • Medics en klawers het baie klein saadjies en hulle moet na plant opgevolg word met goeie reën.

  • Lupiene en wieke werk beter in droër areas as gevolg van hul groter sade.

  • Peulgewasse bind stikstof en bevorder ander dekgewasse in ‘n mengsel. Hulle werk dus baie goed saam met grane.

  • Peulgewasse het ook blommetjies wat natuurlike predatore teen insekte verhoog.

  • Fababone gebruik baie water en jy kan dit in jou mengsel gebruik waar jy met versuip-toestande sit in die winter.

  • Fababone word nie aanbeveel in droër areas nie.

Meer opsies