Ladybug.jpg

Pesbeheer

Die natuurlike predatore van blaaspootjies en luise oorleef op stuifmeel wanneer daar nie voldoende peste soos blaaspootjies is nie. Hierdie predatore benodig 'n huis wat deur materiaal en dekgewasse vir hulle gebied word asook kos as daar nie peste is nie

nature-3204701_1280.jpg

Foto: Phacelia wat bye lok

Watter dekgewasse om te plant

Dekgewasse met blomme:

Peulgewasse: Wieke, medics, klawers, voererte

Brassicas: Phacelia, radys, kanola, mostert

Meer opsies

  • Youtube
  • Facebook
  • Instagram

8ry.jpg

8-ry Planter

10 ry.jpg

10-ry Planter

S nectarines.jpg

Agtergrond