onkruid voor en na_Moment (2).jpg

VOOR

NA

Onkruidonderdrukking

  • Plant 'n dekgewas wat sterker en vinniger groei as die onkruid, dit sal die onkruid onderdruk

  • Verskeie dekgewasse word gebruik om onkruide te onderdruk met behulp van hul aggressiewe groeiwyse

  • Indien ons die dekgewasse in November termineer, het ons ervaar dat ons uitstekende onkruidbeheer kry. Dit is dan ook die blokke waar grondgesondheid die beste toegeneem het. Wanneer die gronde gesond is, sal die kompeterende effek van die dekgewasse op die permanente gewas verminder

Watter dekgewasse om te plant

  • Hawer gee ‘n groter stoel wat ook help vir onkruidonderdrukking

  • Onkruidonderdrukking gebeur deur ‘n mengsel van al die groepe (kleingrane, peulgewasse en brassicas) te plant

Meer opsies

  • Youtube
  • Facebook
  • Instagram

8ry.jpg

8-ry Planter

10 ry.jpg

10-ry Planter

S nectarines.jpg

Agtergrond