IMG_20200107_120226.jpg

Grondgesondheid

  • Dekgewasse verbeter grondgesondheid, erdwurm-getalle en grondlewe

  • Dekgewasse verskaf voedingstowwe soos stikstof en verhoog vrystelling van onbeskikbare minerale in die grond

  • Indien ons die dekgewasse in November termineer, het ons ervaar dat ons uitstekende onkruidbeheer kry. Dit is dan ook die blokke waar grondgesondheid die beste toegeneem het. Wanneer die gronde gesond is, sal die kompeterende effek van die dekgewasse op die permanente gewas verminder

  • Plante benodig water en minerale uit die grond vir groei en produksie

Watter dekgewasse om te plant

  • Stikstof-verhoging in grond deur peulgewasse te gebruik

  • Vrystelling van onbeskikbare minerale in die grond: gebruik grane en peulgewasse

  • Vir grondgesondheid werk ‘n diverse mengsel van al die groepe die beste.

earthworms.jpg
  • Youtube
  • Facebook
  • Instagram

Meer opsies