Grasse

Raaigras.jpg

Raaigras

dark-green-1867188_1280.jpg

Kikuyu

Swenkgras.jpg

Swenkgras

Tropiese gras.jpg

Tropiese/ Subtropiese grasse

Smutsvinger gras.jpg

Smutsvinger-gras

Bermuda grass.jpg

Bermuda (kweek)

  • Grasse is baie goed vir grondbedekking en grondgesondheid

  • Dit bind baie koolstof en het ‘n goeie wortelstelsel

  • Grasse werk baie goed indien jy gronde wil herstel en waar jy dit as weiding gebruik

  • Dit werk goed in kombinasie met klawers

  • Grasse word ook gebruik indien jy dit nie naby die wortels van die permanente gewas plant nie, bv. in die werksry

  • Dit bied ‘n meerjarige oplossing en hoef nie elke jaar gesaai te word nie

  • Die doel hier is gewoonlik om humuniteit en mikro-klimaat in die rye te verbeter, asook om erosie en hitte te beperk

  • Grasse is baie kompeterend

  • Wanneer ons dekgewasse in die wortelsone van die permanente gewas plant, vervang ons die grasse met kleingrane (wat eenjarig is) in ‘n mengsel

Meer opsies