GRANE

oats-2515857_1280.jpg

Hawer

barley-4273931_1280.jpg

Gars

triticale-931484_1280.jpg

Korog

rye-2444932_1280.jpg

Rog

swarthawer.jpg

Swarthawer

mycorrhizalfungi_header.jpg
fungi1.jpg
  • Kleingrane sluit in korog, hawer (wit en swart hawer), gars, rog ens.

  • Hawer en gars is baie goed om voordelige swamme soos Mycorrhizae te huisves en te vermeerder.

  • Die swam, Mycorrhizae , is baie voordelig vir permanente gewasse soos wingerde en boorde en verhoog fosfaat- en wateropname.

  • Hawer het meer hitte nodig as die ander kleingrane en groei baie goed in die herfs en lente.

  • Korog en gars groei weer beter tydens die koue maande van die winter.

  • Die beste resultate is waar ons bv. gars en hawer saam plant. So het jy heel seisoen ‘n graan wat groei en jy versprei die risiko.

  • Hawer gee ‘n groter stoel wat ook help vir onkruidonderdrukking.

Meer opsies

MAES-oat-release.jpg

Foto: Hawer saad

rye-seeds-500x500.jpg

Foto: Rog saad