Dekgewasse

Wat is jou behoefte?

IMG_4676.JPG

Plant 'n dekgewas wat vinniger en sterker groei as die onkruid, dit sal die onkruid onderdruk

wurms.jpg

Verskaf voedingstowwe soos stikstof en verhoog vrystelling van onbeskikbare minerale in die grond. 

Ladybug.jpg

Skep habitat vir natuurlike vyande om peste te onderdruk en/of te beheer