Brassicas

Radysfoto.jpg

Radys

nature-3204701_1280.jpg

Phacelia

Mostert.jpg

Mostert

turnip-837670_1280.jpg

Voerraap

Voerbeet.jpg

Voerbeet

field-of-yellow-canola-146196466141k.jpg

Kanola

  • Brassicas het oor die algemeen klein saadjies en sluit radyse, raap, mostert, kanola en sigorei in.

  • Brassicas het sterk penwortelstelsels.

  • Radys het ‘n dik penwortelstelsel wat grondverdigting breek.

  • Radyse stoor baie stikstof in hul wortels en daarom is dit goed om peulgewasse saam met radys te plant.

  • Brassica se wortels is nie baie voordelig vir goeie swamme in gronde nie, daarom gebruik ons radyse in klein hoeveelhede, en baie versigtig, in dekgewasmengsels

  • Te veel radyse in die wortelsone van permanente gewasse soos boorde en wingerde, kan stikstof-beskikbaarheid vroeg in die seisoen verlaag. Nòg ‘n rede hoekom dit nie ‘n té groot persentasie van die mengsel moet uitmaak nie.

Meer opsies

IMG_0015 (2).JPG