IMG_9603
IMG_9603

press to zoom
bankie rol
bankie rol

press to zoom
Die bankie-roller
Die bankie-roller

press to zoom
IMG_9603
IMG_9603

press to zoom
1/3

Bankie roller

  • Indien diere nie moontlik is nie, is die beste alternatief om dit plat te rol met ‘n krimper-roller

  • Die krimper-roller knak die dekgewasse elke 10 cm en rol dit so plat. Waar bv. ‘n trekkerband gebruik word om die dekgewasse plat te trek, knak die dekgewasse net by hul basis, en staan weer regop

  • Met die krimper-roller is dit baie belangrik om op die regte tyd dit plat te rol. Wanneer die grane se sade in die melk-/sagte-deeg-stadium is, is dit die beste tyd vir die krimper-roller om die dekgewas te termineer

  •  Doen jy dit te vroeg, dan is die grane nog in die gras-stadium en staan dit net weer regop. Indien dit platgerol word wanneer die sade van die dekgewasse al ryp is, kan dit weer begin groei. Bepaal maar self of dit ‘n probleem vir jou gaan wees of nie

Voordele van roller

  • Die roller rol dekgewasse plat wat op die bankie gevestig is

Hoe werk aflewering en opstelling

  • Aflwerings van die planter sal plaas vind op die tyd en plek soos ooreengekom

  • Die operateur sal nodige opleiding gee vir die trekkerdrywer.

  • Youtube
  • Facebook
  • Instagram

Meer opsies