8ry
8ry

press to zoom
IMG_5525
IMG_5525

press to zoom
IMG_20210426_155634
IMG_20210426_155634

press to zoom
8ry
8ry

press to zoom
1/3

8-ry Planter

  • Dit is 'n no-till planter. Die planter is ontwerp om op in die werksry te plant

  • By permanente gewasse kan ons in die werksry, weg van die permanente gewas se wortels plant

  • No-till planters kan plant sonder om die grond om te ploeg. Dié tipe planters ploeg nie die grond om nie, maar sny net die grond. Die saad word in die sny-opening geplaas en vasgerol met ‘n drukwiel

Voordele van planter

Hoe werk aflewering en opstelling

  • No-till werksry planter

  • Rywydte: 2.4m +

  • Plant in materiaal van die vorige seisoen, sonder om die deklaag te verwyder

  • Aflwerings van die planter sal plaas vind op die tyd en plek soos ooreengekom

  • Kalibrasie word gedoen met dag van aflewering

  • Die operateur sal nodige opleiding gee vir die trekkerdrywer.

  • Youtube
  • Facebook
  • Instagram

Meer opsies