12 ry
12 ry

press to zoom
DJI_20210907_091653_378
DJI_20210907_091653_378

press to zoom
IMG_5019
IMG_5019

press to zoom
12 ry
12 ry

press to zoom
1/4

12-ry Planter

  • Dit is 'n no-till planter. Die planter is ontwerp om op die bankie en in die werksry te plant

  • By permanente gewasse kan ons in die werksry, weg van die permanente gewas se wortels plant, of op die bankie in die permanente gewas se wortelsone

  • No-till planters kan plant sonder om die grond om te ploeg. Dié tipe planters ploeg nie die grond om nie, maar sny net die grond. Die saad word in die sny-opening geplaas en vasgerol met ‘n drukwiel

Voordele van planter

Hoe werk aflewering en opstelling

  • No-till planter

  • Plant hoendermispille

  • Plant teen opgeërte bankies

  • Verstelbare ry wydte: 1.8m - 4m

  • Plant op die bankies en in die werksry

  • Plant in materiaal van die vorige seisoen, sonder om die deklaag te verwyder.

  • Aflwerings van die planter sal plaas vind op die tyd en plek soos ooreengekom

  • Kalibrasie word gedoen met dag van aflewering

  • Die operateur sal nodige opleiding gee vir die trekkerdrywer.

  • Youtube
  • Facebook
  • Instagram

Meer opsies